Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798170918 | Published: April 1, 2016 |

Tryna du Toit Omnibus 10

Tryna du Toit Omnibus 10

Author:Omnibus
Regular price R 255
Regular price Sale price R 255
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Minnaar uit die vreemde
Laat somer


Minnaar uit die vreemde: Aletta Vosloo en haar twee susters moet die plaas Tiervlei behartig. Die mede-erfgenaam is in Amerika en hy wil nie 'n beslissing gee oor die verkoop van die plaas nie, ten spyte van aanloklike aanbiedinge. Wat skuil agter die hoë aanbiedinge?

Laat somer: Elizabeth Meyer, 'n geskeide vrou, trek stad toe om 'n nuwe lewe te begin. Sy moet 'n duur prys betaal vir haar gemoedsrus. Sal sy uiteindelik geluk vind?.

Tryna du Toit is een van die bekendste name in die genre van romantiese Afrikaanse liefdesverhale. Groen koring is Tryna du Toit se bekendste verhaal en is verfilm as Debbie. Elmo de Witt was verantwoordelik vir die regie. Die film is in Maart 2007 weer op kykNet uitgesaai. Tryna is in Oktober 2005 oorlede op die ouderdom van 95 jaar.

Author Tryna du Toit

Author Omnibus

View full details