1
/
of
1
ISBN: 9780798171113 | Published: September 13, 2017 | Paperback
Stoffel : die beste stories
Stoffel : die beste stories
Author:Christiaan Bakkes
Regular price
R 330
Regular price
Sale price
R 330
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Met Stoffel: die beste stories, bring Human & Rousseau Christiaan Bakkes se beste Afrikaanse verhale byeen in 'n nuwe bundel. Hier val die klem op Bakkes se 'Stoffel'-stories: verhale waarin Bakkes as Stoffel Mathysen figureer, maar wat op ware gebeure gebaseer is. In sy kenmerkende styl verken Bakkes - gesogte wildbewaarder en gerekende safarigids - wildernisse en vlaktes met eerlikheid en 'n fyn sin vir humor. 'n Keur uit die skrywer se oeuvre, geskik vir gesoute sowel as nuwe Bakkes-lesers.
Author Christiaan Bakkes
Share
