Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798171335 | Published: April 1, 2016 |

Rooi Rose blokraaiboek

Rooi Rose blokraaiboek

Author:Rooi Rose
Regular price R 210
Regular price R 0 Sale price R 210
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Die heel eerste versameling van Rooi Rose se gewilde groot blokraaisels, met hulle oplossings agterin die boek. Met meer as 130 blokraaie sal liefhebbers dit regtig geniet.
Rooi Rose is die klassieke tydskrif vir die stylvolle Afrikaanssprekende vrou wat weet wat sy wil hê - dit is altyd 'sinvol, stylvol & propvol'. Die tydskrif verskyn maandeliks en het 656 000 lesers en 'n sirkulasie van 102 301.

Author Rooi Rose

View full details