1
/
of
1
ISBN: 9780798171342 | Published: February 1, 2017 |
Lekker Low Carb
Lekker Low Carb
Author:Sally-Ann Creed
Regular price
R 340
Regular price
Sale price
R 340
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Lekker low carb, deur Sally-Ann Creed van Die kosrevolusie-faam, bevat bekostigbare resepte vir 'n lae-koolhidraat-dieet. Sy verduidelik wat so 'n tipe lewenstyl behels en hoe om graan, koolhidrate en suiker te beperk. Aan die hand van resepte vir ontbyt, kospakkies vir kinders, vingerkos, sop, gebak, hoof- en bygeregte, souse, snoephappies, koek en koekies, poeding en dranke is dit duidelik dat enigeen 'n gesonde ete daagliks kan voorsit.
Author Sally-Ann Creed
Share
