Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798171380 | Published: October 1, 2016 |

Tannie Poppie Kook Weer

Tannie Poppie Kook Weer

Regular price R 295
Regular price Sale price R 295
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Dié gewildste van al die TV-Kokkedore het nou haar tweede kookboek. In Tannie Poppie kook weer deel Suid-Afrika se gewildste kos-ouma al haar gunsteling versamelresepte met ons. Die boek bied heerlike resep-idees vir liplekker hoender, brode, smaaklike poedings, lekkernye vir die teetafel en nog vele meer. Hierdie is staatmakerresepte wat jy keer op keer sal gebruik, ideaal vir beginners in die kombuis sowel as ervare kokke.

View full details