Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798171427 | Published: February 1, 2016 |

Omvattende gids tot swangerskap, geboorte en ouerskap

Omvattende gids tot swangerskap, geboorte en ouerskap

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 480
Regular price Sale price R 480
Out of print
VAT included.

Suster Lilian is 'n ervare vroedvrou met praktiese ondervinding van swangerskap, geboorte, ouerskap en kindersorg. In hierdie hoog aangeskrewe gids spreek sy die belangrikste swangerskap, geboorte en ouerskap kwessies in haar sensitiewe maar sinvolle manier aan.

Hierdie omvattende gids sal jou vertroude metgesel word wanneer jy voor die daaglikse uitdagings van swangerskap, geboorte en ouerskap te staan kom.

Author Suster Lilian

View full details