1
/
of
1
ISBN: 9780798171489 | Published: March 1, 2016 |
Die Goorgomgaaitjie (10de verjaardaguitgawe)
Die Goorgomgaaitjie (10de verjaardaguitgawe)
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Julia Donaldson
Regular price
R 180
Regular price
Sale price
R 180
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Die Goorgomgaaitjie, geskep deur een van die suksesvolste prenteboekspanne ooit, is 'n ware moderne treffer. Hierdie tweede avontuur in die diep donker woud is net so briljant soos die eerste. Sedert sy noue ontkoming met die Nare Muis, glo die Goorgomgaai dat geen goorgomgaai ooit die donker woud moet ingaan nie. Natuurlik luister die kleingoed selde na hulle ouers en een nag besluit die Goorgomgaaitjie om die woud te gaan verken, want die Nare Muis kan tog nie regtig bestaan nie!
Author Julia Donaldson
Share
