1
/
of
1
ISBN: 9780798171496 | Published: August 1, 2016 |
Timmertak se nuwe avonture - Boek met CD
Timmertak se nuwe avonture - Boek met CD
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Peet Ellison
Regular price
R 225
Regular price
Sale price
R 225
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Timmertak woon saam met Ouma Kwas in Wikkelwoud.
Abigael, die towerspinnekop wat in sy hoed woon, veroorsaak die mees verspotte avonture met haar towerspreuke. Soos wanneer sy vir Ouma Kwas kleiner laat krimp as die vlooie in
Professor Manjifiekat se Jolige Jeuksirkus!
Timmertak was een van die gewildste karakters in die topverkoper Storieman-reeks. Hierdie vier splinternuwe stories is meer kostelik en betowerend as ooit.
Author Peet Ellison
Share
