Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798171557 | Published: February 1, 2016 |

Hartklop - Tienerharte 1

Hartklop - Tienerharte 1

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 230
Regular price R 0 Sale price R 230
Out of print
VAT included.

Megan kuier by haar ma op Paternoster vir die Desembervakasie. Maar haar broer se beste vriend, Dewald, daag ook onverwags daar op. Dewald maak haar kniee al vir jare lam, maar haar oorbeskermende broer Stefan sal nooit toelaat dat daar iets tussen hulle gebeur nie. En wie sê Dewald voel dieselfde oor haar? Dewald se jaloerse eks sorg ook vir heelwat drama.
Hierdie romantiese reeks met heelwat avontuur, aksie en hartstog sal lesers vasgevang hou tot die laaste bladsy!

Author Cecilia Steyn

View full details