Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798171588 | Published: June 1, 2016 |

Hartbreker - Tienerharte 2

Hartbreker - Tienerharte 2

Regular price R 230
Regular price Sale price R 230
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Stefan vry graag in die bondel. Maar Ciska, met haar krullerige rooi hare en sexy lyf, is die eerste meisie wat sy voete regtig onder hom uitslaan. Vir haar sal hy enigiets doen, selfs in 'n getroue verhouding wees vir altyd. Maar die irriterende rykmansdogter, Surette, is vasberade om haar kloue in Stefan te hou.
Hierdie romantiese reeks met heelwat avontuur, aksie en hartstog sal lesers vasgevang hou tot die laaste bladsy!

Author Cecilia Steyn

View full details