1
/
of
1
ISBN: 9780798171618 | Published: April 1, 2016 |
Ek en Prins Donkerkuif
Ek en Prins Donkerkuif
Author:Dihanna Taute
Regular price
R 165
Regular price
Sale price
R 165
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Lehandi trek saam met haar ouers van die platteland af Pretoria toe nadat haar pa 'n buite-egtelike verhouding gehad het. Maar die nuwe skool is aaklig en haar droom om gewild te word sodat sy 'n kêrel kan kry is by die drein af. Al is sy later bekend as Carla Pieterse se vriendin, is dit nie genoeg om Frans Bruwer se hart te verower nie. En al staan Frans se naam in harte en krulle in haar huiswerkboek, skud dit nie vir Drayke Hunter, die creepy nerd in die straat, van haar spoor af nie.
Author Dihanna Taute
Share
