ISBN: 9780798171687 | Published: October 1, 2015 | Paperback
Trompie Omnibus 4
Trompie Omnibus 4
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Trompie die mooi seun
Trompie die leier
Trompie en die rugbyreus
In Trompie die mooi seun is dit die begin van die lang Desembervakansie. Trompie en Blikkies pas die haarkapper se winkel op en die Boksombende se Grootkaptein waag sy hand aan 'n laerskoolseun se mooi lokke - met rampspoedige gevolge.
In Trompie die leier besluit Kwaggaberg se skoolhoof twee graad tien-leerders moet as junior leerderraadslede gekies word en hierdie groot eer val Trompie en Katrien te beurt. Maar die Grootkaptein se drie manskappe maak die lewe vir hom moeilik.
In Trompie die rugbyreus begin die rugbyseisoen en Trompie en sy maats se lewens draai net om een ding - hul gunstelingsport. Min weet hulle watter groot verrassing daar nog op hulle wag.
Author Topsy Smith
Share
