Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798171908 | Published: August 1, 2016 |

Die Engelsman in my slaai

Die Engelsman in my slaai

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 165
Regular price Sale price R 165
Out of print
VAT included.

In die opvolg op Ek en Prins Donkerkuif trek Lehandi en haar ma trek terug Vrystaat toe na die egskeiding en haar lang afstand verhouding met Drayke is 'n gemors. Veral omdat die hunk Garth Johnson in hulle slaai kom krap. Boonop versuur Priscilla Vlak-Vis-van-Breda haar lewe en haar ma is so belaglik om haar aardsvyand se pa te begin date.

Author Dihanna Taute

View full details