Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798172134 | Published: April 1, 2016 |

Die singende hand - Versamelde gedigte 1984 - 2014

Die singende hand - Versamelde gedigte 1984 - 2014

Regular price R 380
Regular price Sale price R 380
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Die singende hand: Versamelde gedigte 1984 - 2014 is Breyten Breytenbach se derde versamelbundel. Dit vorm 'n drieluik met die vorige twee bande, Ysterkoei-blues en Die ongedanste dans. Die versameling bevat die volgende elf bundels: Soos die so; Nege landskappe van ons tye bemaak aan 'n beminde; Oorblyfsels; Papierblom; Die "(Lady One)"-siklus uit Lady One; Die windvanger; Oorblyfsel/Voice over; Die beginsel van stof; Katalekte; Vyf-en-veertig skemeraandsange en Oorblyfsel.

View full details