ISBN: 9780798172165 | Published: July 2, 2019 | Paperback
My Storiekis
My Storiekis
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Ontdek 'n wonderwêreld van sprokies, fabels, feëverhale en dierestories in hierdie skatkis van 21 geliefde verhale vir kinders. Versamel en oorvertel deur bekende skrywer en storiemeester, Leon Rousseau, is hierdie pragtige bundel ideaal vir voorlees of vir kinders wat self lees. Van klassieke sprokies soos 'Aspoestertjie', tot volksverhale soos 'Die gulsige seekoei' wat vermaak met herhaling, ritme en rym, tot fabels soos 'Die leeu en die muis' wat morele kwessies aanraak - hier is iets vir elkeen. Linki Lutz se toweragtige illustrasies beeld elke verhaal kleurvol en verbeeldingryk uit. 'My Storiekis' is 'n kosbare versameling wat vir jare se storieplesier sal sorg.
Author Leon Rousseau
Share
