Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798172219 | Published: February 1, 2016 |

Kan 'n tier touloop?

Kan 'n tier touloop?

Regular price R 99
Regular price Sale price R 99
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Sê nou 'n tier kom kuier . . . Doen saam met Tier karate, word ook 'n rock-ster en baljaar saam op 'n springkasteel. Jy sal verbaas wees oor hoe gestreep, gulsig en grootbek hy regtig is. In die Feite en geite: wilde diere-reeks verbeel ons onsself hoe wilde diere in allerhande alledaagse situasies sou optree. So leer kinders oor hul grootte, bou, dieet en ander gewoontes en word dit relevant gemaak tot hul alledaagse ondervindings.

View full details