1
/
of
1
ISBN: 9780798172226 | Published: February 1, 2016 |
Kan 'n apie waterski?
Kan 'n apie waterski?
Author:Camilla de la Bedoyere
Author:Feite en geite
Regular price
R 99
Regular price
Sale price
R 99
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Sê nou 'n apie kom kuier . . . Help Apie met werkies in die huis, en gaan saam met haar haarsalon en kermis toe. Jy sal verbaas wees oor hoe slim, sterk en sportief sy regtig is! In die Feite en geite: wilde diere-reeks verbeel ons onsself hoe wilde diere in allerhande alledaagse situasies sou optree. So leer kinders oor hul grootte, bou, dieet en ander gewoontes en word dit relevant gemaak tot hul alledaagse ondervindings.
Author Camilla de la Bedoyere
Author Feite en geite
Share
