Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798172233 | Published: February 1, 2016 |

Kan 'n olifant sonbrand?

Kan 'n olifant sonbrand?

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 99
Regular price Sale price R 99
Out of print
VAT included.

Sê nou 'n olifant kom kuier . . . Gaan saam met Olifant strand toe, en kyk wat gebeur met haar in die ballet- en kunsklas. Jy sal verbaas wees oor hoe slim, swaar en raserig sy regtig is! In die Feite en geite: wilde diere-reeks verbeel ons onsself hoe wilde diere in allerhande alledaagse situasies sou optree. So leer kinders oor hul grootte, bou, dieet en ander gewoontes en word dit relevant gemaak tot hul alledaagse ondervindings.

View full details