Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798172240 | Published: February 1, 2016 |

Kan 'n krokodil basketbal speel?

Kan 'n krokodil basketbal speel?

Regular price R 99
Regular price Sale price R 99
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Sê nou 'n krokodil kom kuier . . . Kom speel saam met Krokodil sneeubal en seerowergholf, en gaan slaap saam met hom by 'n maat. Jy sal verbaas wees oor hoe rats, taai en vraatsig hy regtig is! In die Feite en geite: wilde diere-reeks verbeel ons onsself hoe wilde diere in allerhande alledaagse situasies sou optree. So leer kinders oor hul grootte, bou, dieet en ander gewoontes en word dit relevant gemaak tot hul alledaagse ondervindings.

View full details