Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798172356 | Published: August 1, 2016 |

Koekedoor 2

Koekedoor 2

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 330
Regular price Sale price R 330
Out of print
VAT included.

Bak raak net gewilder by die dag: Die populariteit van die Koekedoor-programme is 'n sprekende bewys. Die boek vang die hoogtepunte van die kompetisie vas. Daar is resepte vir beginnerbakkers asook fyngebak en pronkgebak om ervare bakkers te inspireer.

View full details