1
/
of
1
ISBN: 9780798172424 | Published: February 20, 2018 |
Die hasie wat aan die slaap wou raak
Die hasie wat aan die slaap wou raak
Author:Carl-Johan Forssen Ehrlin
Regular price
R 150
Regular price
Sale price
R 150
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Dié boekie is 'n fenomeen wat wêreldwyd bekend geword het om 'n nuwe manier om kinders aan te slaap te kry! Hierdie topverkoper slaaptydstorie gebruik gesofistikeerde sielkundige tegnieke om kinders rustig en aan die slaap te maak. Die storie oor 'n vaak hasie wat nie kan slaap nie en sy mamma wat hom na Oom Gaap neem vir raad, bevat spesiaal-gestruktureerde sinne en woordkeuses met instruksies vir ouers oor hoe om dit voor te lees en die aksies uit te voer.
Author Carl-Johan Forssen Ehrlin
Share
