1
/
of
1
ISBN: 9780798172462 | Published: April 1, 2016 |
die na-dood
die na-dood
Author:Breyten Breytenbach
Regular price
R 370
Regular price
Sale price
R 370
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
In sy jongste bundel kom ons weer onder die indruk van Breytenbach se skerpsinnige én aangrypende digterstem. Die titel verwys na die tyd digby die dood maar ook ná die dood - vir Breytenbach ook Dina Dood - en roep op vernuwende wyses kenmerkende leitmotiewe op uit sy werk. Die digter is deurgaans bewus van die asimptotiese aard van skryf en tog word die verse 'n poging om die niesêbare op te roep. Tegelykertyd bied dié laatwerk 'n troos teen die dood wat wag, vir die digter sowel as die leser.
Author Breyten Breytenbach
Share
