1
/
of
1
ISBN: 9780798172646 | Published: October 1, 2016 |
Vroue na aan my hart
Vroue na aan my hart
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Hannes van Wyk
Regular price
R 275
Regular price
Sale price
R 275
VAT included.
Couldn't load pickup availability
In Vroue na aan my hart val die kollig op vroue en vrouwees. Skink 'n koppie tee en skuif reg vir 'n hartsgeselsie met 'n vriendin. Daar's so baie om van te kies: Carike Keuzenkamp, Elize Cawood, Anna Neethling-Pohl, Michélle van Breda, Emsie Schoeman, Mariëtta Kruger, Ingrid Jones en selfs Evita. Kry ook 'n blik op die vroue na aan Hannes: sy ma, oumas, vriendinne. Humoristiese vertellings - soms selfs lekker stout - sorg vir lekker lees en weer-lees.
Author Hannes van Wyk
Share
