Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798172691 | Published: March 1, 2017 |

Klim op die Bant Wagon

Klim op die Bant Wagon

Author:Nick Key
Regular price R 290
Regular price Sale price R 290
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Klim op die Bant Wagon en geniet heerlike tuisgemaakte en voedsame Banting-geregte. In hierdie kookboek is daar maklike en goedkoop resepte vir ontbyt, middagete en aandete, asook trooskos vir die wintermaande en veerligte geregte wanneer die lente sy verskyning maak. Daar is selfs geregte vir Saterdag wanneer niemand voor die kospotte wil staan nie. En om alles te kroon: dekadente poedings. Gaan na www.thebantwagon.com vir nog Banting-wenke en begin jou reis na 'n gesonder leefstyl.

Author Nick Key

View full details