1
/
of
1
ISBN: 9780798172714 | Published: May 1, 2017 |
Deeg
Deeg
Author:Theresa de Vries
Regular price
R 330
Regular price
Sale price
R 330
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Alle soorte deeg om terte of pasteie te maak word bespreek - broskors-, blaarkors, skilferkors, warmwaterkors, fillo- en strudeldeeg, ook die gewilde Marokkaanse ouarkadeeg. 'n Besonderse boek wat al die kunsies van deeg fynkam; bestanddele, toerusting, basiese beginsels en puik resepte. Algemene foute wat by deeg kan voorkom en die oorsake word ook gedek. En om die terte of pasteie te laat pronk gee Theresa wonderlike aanwysings hoe om dit te versier.
Author Theresa de Vries
Share
