Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798172738 | Published: August 1, 2016 |

Liewe Heksie se groot omnibus

Liewe Heksie se groot omnibus

Author:Verna Vels
Illustrator:Vian Oelofsen
Regular price R 360
Regular price Sale price R 360
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Hierdie reuse-omnibus bevat al 41 van Verna Vels se oorspronklike Liewe Heksie-stories waarin die bekoorlike klein karaktertjie en haar maats, Blommie Kabouter, Karel Kat, Kwaaitjie Kabouter, Koning Rosekrans en vele meer weer oud en jonk laat skaterlag met hulle mannewales.
Die stories is 'n versameling uit die bundels: Die Liewe Heksie-Omnibus (2002) en Liewe Heksie en die rekenaar (2001).
Vian Oelofsen se pragtige illustrasies laat hierdie klassieke stories en karakters weer leef!

Author Verna Vels

Illustrator Vian Oelofsen

View full details