1
/
of
1
ISBN: 9780798172790 | Published: July 1, 2016 |
James en die reuseperske
James en die reuseperske
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Roald Dahl
Regular price
R 245
Regular price
Sale price
R 245
VAT included.
Couldn't load pickup availability
James se tantes, tannie Spyker en tannie Spons, skel hom gedurig uit. Hulle slaan hom en laat hom honger ly en maak sy lewe 'n nagmerrie. As 'n kwaai ontsnapte renoster sy ouers net nie opgeëet het nie, sou hy nooit in hierdie gemors beland het nie. Maar eendag ontmoet hy 'n geheimsinnige ou mannetjie wat vir hom 'n sak vol krokodiltonge met towerkrag gee - en so begin die avontuur van sy drome.
Nuwe uitgawes herdenk Roald Dahl se 100ste verjaardag in 2016.
Author Roald Dahl
Share
