1
/
of
1
ISBN: 9780798172806 | Published: July 1, 2016 |
Marius se merkwaardige medisyne
Marius se merkwaardige medisyne
Author:Roald Dahl
Regular price
R 220
Regular price
Sale price
R 220
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Marius het 'n nare ouma - 'n klaerige ou ding wat hom nie wil uitlos nie. Sy is selfsugtig en lelik, sy haat kinders en soms maak sy hom so bang dat hy dink dat sy seker 'n heks moet wees. Marius moet altyd sy ouma se medisyne onthou. Maar hy het spesiale planne vir haar elfuur-dosis - die soort onheilige planne wat net in 'n Roald Dahl-storie kan uitbroei.
Nuwe uitgawes herdenk Roald Dahl se 100ste verjaardag in 2016.
Author Roald Dahl
Share
