Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798172967 | Published: August 1, 2016 |

Indeks

Indeks

Regular price R 210
Regular price Sale price R 210
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Hierdie uiters volwasse bundel reis op uitgebreide paaie na wat die wese is van die digkuns. Die digter is in konstante gesprek met die woord en die moontlikhede wat die woord bied. Haar vermoë om die woord se wisselende buie, in gesprek met ander woorde, raak te sien en te benut, is nog nooit só suksesvol aangewend nie.
Met 'n meer liriese aard, toeganklikheid en innige menslikheid is Indeks 'n hoogtepunt in Hambidge se oeuvre.

Author Joan Hambidge

View full details