Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798172998 | Published: August 1, 2016 |

`n Hunkering se grein

`n Hunkering se grein

Regular price R 285
Regular price Sale price R 285
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

'n Ryk geskakeerde bundel waarin dié bekroonde digter indringend fokus op temas soos, onder meer, skoonheid teenoor verval, die skoonheid in verval, die weerloosheid van die lewe en menswees, en die erotiek wat tog so deel vorm van elke mens.
Die verse is pretensieloos en daar is geen poging om die leser te beïndruk met 'n verwikkelde verwysingswêreld nie. Eenvoud is die eerste wagwoord, en die tweede is eerlikheid.

View full details