ISBN: 9780798173261 | Published: January 1, 2017 |
Tryna du Toit Omnibus 11
Tryna du Toit Omnibus 11
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
'n Ruiker in die herfs
Vakansie op Kromrivier
Die nimmer-nimmer-berge
Ons ken almal vir Hermina
'n Ruiker in die herfs: Paul Wagner was Margaret se eerste liefde, maar elkeen is met iemand anders getroud. Jare later is albei van hulle weer alleen. Het Paul haar nog lief of speel Magda Jooste nou 'n belangriker rol in sy lewe?
Vakansie op Kromrivier: Niek Jordaan nooi vir Anna Pauw saam na Kromrivier en daar leer sy hom beter ken. Nou wonder sy: Is Niek nog lief vir Coralie, sy eks-verloofde, en hoekom het hy Anna saamgebring vir die vakansie?
Die nimmer-nimmer-berge: Sarie de Klerk moet ná haar ma se dood na hul plaas terugkeer om vir haar pa en broer te kom huishou. Sy voel vasgevang in haar eensame bestaan, totdat die buurplaas 'n nuwe eienaar kry . . .
Ons ken almal vir Hermina: Hermina Greef moet 'n onderhoud voer met die beroemde skrywer Paul Walters. Maar Paul is sku vir publisiteit. Hermina beraam 'n slinkse plan om met hom kennis te maak, maar dan vang slim sy baas.
Author Tryna du Toit
Share
