Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798173292 | Published: June 1, 2016 |

Vingerverf 1

Vingerverf 1

Regular price R 90
Regular price Sale price R 90
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Die Vingerverf-reeks maak 'n wêreld vol verrassings oop waarin kinders 'n baie kreatiewe manier van verf ontdek. Met behulp van duidelike aanwysings word hulle gelei om bekende en geliefde plaasdiere, snaakse robotte, oulike prinsessies, gelukkige grotmanne en heelwat meer te voltooi. Elke titel kom met 'n kleurverfpalet van ses helder kleure elk wat vir ure se pret/vermaak sal sorg.

View full details