1
/
of
1
ISBN: 9780798173315 | Published: June 1, 2016 | Paperback
Liewe Heksie en die silwer roos
Liewe Heksie en die silwer roos
Author:Verna Vels
Illustrator:Vian Oelofsen
Regular price
R 170
Regular price
Sale price
R 170
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Liewe Heksie is 55 jaar oud in 2016! Met eenvoudige teks en pragtige illustrasies sal hierdie prenteboek 2- tot 4-jariges gaande hê oor een van Liewe Heksie se gewildste avonture.
Heksie en Blommie Kabouter pas Blommeland se kosbare Silwerroos op. Maar wat gaan gebeur as Blommie aan die slaap raak en die Gifappeltjies kom om die Roos te steel?
Author Verna Vels
Illustrator Vian Oelofsen
Share
