Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798173445 | Published: June 1, 2016 |

Blokkiekuns: Voertuie

Blokkiekuns: Voertuie

Regular price R 95
Regular price Sale price R 95
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Dis groot pret met piksels! Skep jou eie, oorspronklike kunswerke - blokkie vir blokkie. Gebruik die plakkers en voorbeelde en gee lewe aan die voertuie en dinge in hierdie boek. Of gebruik kleurpotlode, -penne of -kryte en kleur die blokkies in. Hierdie reeks is perfek vir 5+ jariges om vroeë wiskunde- en handvaardighede te ontwikkel, sowel as konsentrasie- en observasievermoë te verbeter.

Author Ballon Media

View full details