1
/
of
1
ISBN: 9780798173452 | Published: May 1, 2016 |
Die boek het my hond ingesluk
Die boek het my hond ingesluk
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Richard Byrne
Regular price
R 180
Regular price
Sale price
R 180
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Op 'n dag gaan stap Bella met haar hond oor die bladsy toe iets BAIE VREEMDS skielik gebeur. Die boek sluk haar hond in! Ben kom help. Maar verdwyn ook. Nog hulp verskyn . . . en verdwyn, en uiteindelik word tot Bella opgeslurp. 'n Baie gawe leser moet die boek omdraai en skud om almal weer te red! 'n Heerlike humoristiese prenteboek met 'n onverwagse kinkel. Perfek vir saamlees en voorlees.
Author Richard Byrne
Share
