Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798173575 | Published: August 1, 2016 |

Almal voel . . . bang

Almal voel . . . bang

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 90
Regular price Sale price R 90
Out of print
VAT included.

Was jy bang op jou eerste dag by die skool? Was jy al senuweeagtig om voor die klas te praat? Hoe het jy gevoel? Het jou hart baie vinnig geklop? Lees van Omar en Zinzi, en wat hulle gedoen het toe hulle bang was. Die reeks Almal voel...help kinders om hulle gevoelens te verstaan en wys vir hulle hoe om nuwe emosies en ervarings positief te hanteer.

View full details