Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798173650 | Published: June 1, 2016 |

Die Twakke

Die Twakke

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:Roald Dahl
Regular price R 215
Regular price Sale price R 215
Out of print
VAT included.

Mnr. Twak is 'n stink en mislike man met stukkies graanvlokkies en sardientjies in sy baard. Mev. Twak is 'n aaklige ou heks met 'n glasoog. Hulle hou die apie Moggelwomp en sy gesin al gans te lank gevange in 'n hok in die tuin en nou wil die apies WRAAK neem . . .
Hierdie klassieke verhaal is nou vir die eerste keer in Afrikaans beskikbaar, met briljante vertaling deur Kobus Geldenhuys.

Author Roald Dahl

View full details