Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798173667 | Published: June 1, 2016 |

Fantastiese Meneer Vos

Fantastiese Meneer Vos

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:Roald Dahl
Regular price R 205
Regular price Sale price R 205
Out of print
VAT included.

Mnr. Vos steel kos by die gemene boere Ben, Bart en Boon - een vet, een kort, een net vel en been. Hierdie drie skurke maak 'n plan om mnr. Vos by sy huis uit te grawe, maar hulle besef nie hoe fantasties mnr. Vos is en wat hy alles sal doen om sy gesin te red nie . . .
Hierdie klassieke verhaal is nou vir die eerste keer in Afrikaans beskikbaar, met briljante vertaling deur Kobus Geldenhuys.

Author Roald Dahl

View full details