Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798173711 | Published: October 1, 2016 |

Hartedief - Tienerharte 3

Hartedief - Tienerharte 3

Regular price R 230
Regular price Sale price R 230
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Lisa vlug van haar gewelddadige, dwelmverslaafde kêrel en begin 'n nuwe semester by die Elizabeth Galloway skool vir modeontwerp in Stellenbosch. Daar ontmoet sy weer vir Estian, met sy onweerstaanbare blou oë. Maar Lisa kan net nie nou by iemand betrokke raak nie, want al waaraan sy kan dink is die geheim wat sy wegsteek . . . Hierdie romantiese reeks met heelwat avontuur, aksie en hartstog sal lesers vasgevang hou tot die laaste bladsy!

Author Cecilia Steyn

View full details