1
/
of
1
ISBN: 9780798173919 | Published: September 1, 2016 |
Maestro
Maestro
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Marié Heese
Regular price
R 415
Regular price
Sale price
R 415
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Heese neem ons op 'n reis deur Bernini se grootwordjare en dan as volwassene tot hy in die huwelik tree, op die ouderdom van 41. Ons sien voor ons oë hoe lyk die daaglikse lewe in Rome van die 1600's, hoe korrup is die Kerk en tog so toegeeflik teenoor sy kunstenaars, en hoe Gianlorenzo algaande sy stem as beeldhouer vind. Maestro is 'n roman vir ieder en elk wat hou van historiese fiksie - leesbaar én boeiend. En tegelyk 'n viering van kunstenaarskap en menswees.
Author Marié Heese
Share
