Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798174015 | Published: July 1, 2017 |

Hallo, Hekel

Hallo, Hekel

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 360
Regular price Sale price R 360
Out of print
VAT included.

Hallo, Hekel is 'n hekelboek soos min, waar 'n enkele patroon geneem word en op vier verskillende maniere vertolk word na gelang van jou styl - hetsy boheems, kunstig, klassiek of romanties. Patrone, wat wissel in moeilikheidsgraad, sluit mooi goed vir jouself, jou huis, babas en kinders en selfs geskenke in. Daar is ook voorstelle om dieselfde patroon vir meer as een projek te gebruik. Hallo, Hekel is net die ding as hekel jou passie is.

View full details