1
/
of
1
ISBN: 9780798174060 | Published: January 1, 2017 |
`n Blonde bom
`n Blonde bom
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Dihanna Taute
Regular price
R 170
Regular price
Sale price
R 170
VAT included.
Couldn't load pickup availability
In die laaste boek in dié gewilde trilogie begin Lehandi se matriekjaar slegter as 'n rugbywedstryd wat uitgereën het. Haar ma is verloof en Prissie die Vissie is saam met haar strooimeisie. En dit terwyl Lehandi alweer single is. Boonop het die nerd Peyton van vakansie af teruggekom met spiere en kontaklense. En alles verander skielik handomkeer, 180 grade in die verkeerde rigting, wanneer haar vorige BFF Reqita weer terugstap in haar lewe in.
Author Dihanna Taute
Share
