1
/
of
1
ISBN: 9780798174091 | Published: March 1, 2017 |
Skool is 'n riller
Skool is 'n riller
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Illustrator:Luan Serfontein
Regular price
R 205
Regular price
Sale price
R 205
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Geluide in geheimsinnige donker gange, monsters, mummies, moordenaar-onderwysers en vreemde wesens . . . skoolgaan is beslis nie vir bangbroeke nie. En wie sal tog omgee oor kwaai onnies en huiswerk as hulle nog met toordokters, spoke en reusagtige spinnekoppe ook moet rekening hou?
Hierdie 20 grillekker stories sal jou nekhare laat regop staan en jou laat wens dat die skoolklok vir huis-toe-gaan-tyd wil lui . . .
Author Saamgestel deur Marianna Brandt
Illustrator Luan Serfontein
Share
