Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798174121 | Published: September 1, 2016 |

Harry Griesel 1: Operasie spook-redding

Harry Griesel 1: Operasie spook-redding

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 210
Regular price Sale price R 210
Out of print
VAT included.

Otto woon in 'n regte spookhuis en het 'n pratende vlermuis as troeteldier. Nietemin is hy geskok om 'n Grieselgryper in sy buurman se tuin te ontdek. Maar Harry is glad nie so grieselrig soos hy lyk nie en eintlik 'n baie gawe kêrel. Wanneer Otto se huisspoke ontvoer word, vertrek hulle saam op 'n avontuur om hulle te gaan red.

View full details