1
/
of
1
ISBN: 9780798174152 | Published: October 1, 2016 |
Een nag en 'n bietjie
Een nag en 'n bietjie
Author:Hester Kruger
Regular price
R 250
Regular price
Sale price
R 250
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Daar was die dag voor die gebeure, en die dag daarná. En dan was daar die nag tydens. Nooit weer sal Margaretha se lewe dieselfde wees nie. Een gewone weeksaand is sy en haar man in hul plaaswoning naby Groblersdal aangeval en beroof. En wonder bo wonder het hulle albei die nag oorleef.
Een nag en 'n bietjie is 'n boek wat ons herinner aan wat dit is om mens te wees in hierdie land: dis leesstof wat jou laat jubel jy woon hier, in hierdie verraderlike, verrassende en onvoorspelbare land.
Author Hester Kruger
Share
