Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798174183 | Published: October 1, 2016 | Paperback

Die dood van 'n goeie vrou

Die dood van 'n goeie vrou

Regular price R 350
Regular price Sale price R 350
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Ella Neser, befaamde speurder uit die Abel-trilogie en Die verdwyning van Billy Katz, is weer op die spoor van 'n raaiselagtige moord.
In 'n voorstad van Johannesburg word Clara Heyns, voorbeeldige moeder van twee, dood gevind met engelvlerke aan. Te midde van kantoorpolitiek probeer Ella die leidrade naspeur, maar dan draai haar wêreld inmekaar: wie is die rooikop wat by haar geliefde Lou uithang?

Author Chris Karsten

View full details