Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798174213 | Published: November 1, 2016 |

Die Leliemoordenaar

Die Leliemoordenaar

Regular price R 350
Regular price Sale price R 350
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Johannesburg, 1985. Braam Brink, joernalis, ontmoet sy pel Adam Williams vir ontbyt. Adam onthul sy rol as soldaat tydens die apartheidsregime, en kort daarna word Braam se liggaam gevind. Dertig jaar later volg speurder Daniella Hector, Braam se dogter, die spoor van 'n reeksmoordenaar. Waarom vind die moorde altyd 'n paar weke ná mekaar plaas? En hoe hou dit verband met die dood van Danny se pa?

View full details