1
/
of
1
ISBN: 9780798174244 | Published: October 1, 2016 | Paperback
Zip!
Zip!
Author:Nataniël
Regular price
R 365
Regular price
Sale price
R 365
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Nataniël is weer op sy stukke. 41 magiese nuwe stories in Afrikaans en Engels, uit sy mees onlangse verhoogproduksies landswyd. Tegelyk absurd en tog so herkenbaar Suid-Afrikaans. Soos in Nicky & Lou, en sy jongste blitsverkoper 150 stories, is die verhale in Zip! spitsvondig en báie snaaks, en tog ook so wys. Hoe skryf hy op een plek: "As mense na jou staar of jou nie aanvaar nie, is dit heeltemal in die haak. Solank hulle vir jou hande klap." 27 stories is in Afrikaans, en 14 in Engels.
Author Nataniël
Share
