1
/
of
1
ISBN: 9780798174282 | Published: January 1, 2017 |
Toor met Hoender
Toor met Hoender
Author:Karen Hart
Regular price
R 285
Regular price
Sale price
R 285
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Soek jy 'n lekker hoenderresep? Die meeste mense hou van hoender en dis so maklik om gaar te maak. Boonop is dit ekonomies en veelsydig - koud of warm ewe lekker. Dis onthoukos, van die roosterhoender op die Sondagtafel tot Ouma se hoenderpastei. In dié boek neem Karen jou op 'n toer deur haar Toorkombuis. En dis 'n verskeidenheid hoenderresepte - slaaie, soppe, bredies, pastas, piekniekkos en hoender op die kole. Daar is hoender vir elke dag en iets spoggerigs vir die onthaaltafel.
Author Karen Hart
Share
