1
/
of
1
ISBN: 9780798174329 | Published: November 1, 2016 |
Op 'n dag, 'n hond
Op 'n dag, 'n hond
Author:John Miles
Regular price
R 410
Regular price
Sale price
R 410
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
'n Nuwe roman deur die bekroonde skrywer John Miles. Dieselfde temas geld as in sy vroeëre werk: 'n besinning oor die vervlietendheid van die menslike bestaan & die onontkombaarheid van die dood, deurgaans gekenmerk deur 'n amper moedswillige humor. Die verhaal begin in 'n tuinwoonstelletjie waar 'n oud-onderwyser een aand sit en musiek luister, min wetende dat daar 'n lewensveranderende insident met 'n hond op hom wag. 'n Meesleurende roman, met 'n merkwaardige insig in die mens se lot.
Author John Miles
Share
